Enkelvoud Meervoud
  dieregeluid     dieregeluide    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dieregeluidjie     dieregeluidjies  
die•re•ge•luid
Die klank wat diere voortbring.
Dieregeluide is werkwoorde wat ingespan word om die geluide wat diere maak te beskryf, soos die die kwetter van voëls of die brul van 'n leeu.
  Vertalings:    dieregeluid
Engels: animal sound(en)
Nederlands: dierengeluid(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dieregeluid.