Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dinamo     dinamo's  

  Woordafbreking

di•na•mo

  Uitspraak

IPA: [diˈnamo]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Generator vir die ontwikkeling van elektrisiteit. 'n Meer verouderde term en wat gewoonlik na 'n meer eenvoudige toestel verwys.

     Voorbeeldsinne

Die lig op sy fiets werk met 'n dinamo.

     Sinonieme

generator, alternator

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dynamo(en)
Nederlands: dynamo(nl)
Russies: динамо(ru) (dinama)