Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  euforie     —  

  Etimologie

Van Grieks 'δυσφορία', disphoríā.

  Woordafbreking

dis•fo•rie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Diep sombere stemming; 'n gevoel van diep ontevredenheid, onbehae, terneergedruktheid en ongelukkigheid.

     Voorbeeldsinne

Wanneer die werklikheid jou tref, word ontkenning soms deur disforie vervang, ’n gevoel van ongelukkigheid wat soos ’n wolk van naderende onheil oor jou hang.

     Antonieme

euforie

     Vertalings

  Vertalings:    disforie
Engels: dysphoria(en)
Nederlands: dysforie(nl)