Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  doffer     doffers  

  Woordafbreking

dof•fer

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (soogdiere) Manlike duif.

     Voorbeeldsinne

  1. . Met Tilduiwe word die Doffers en Henne geskei om hulle so fel as moontlyk te kry. Die Doffers sit in wat ons noem donker hokke wat beteken daar is geen daglig in die hok dit word gedoen om die Doffer geen ander duif te laat sien sodat as hy losgelaat word hy direk een ander duif gaan soek, om die dan so snel as moontlyk die hof te maak en huis toe te bring[1]

     Sinonieme

  1. mannetjiesduif

     Vertalings

  Vertalings:   Manlike duif
Engels: cock(en)
Nederlands: doffer(nl) m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor doffer.

  Verwysings