Vier generasies van moeders en hulle dogters, 1931.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dogter     dogters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dogtertjie     dogtertjies  

  Uitspraak

IPA: [ˈdoχtərs]

  Met Arabiese letters

دَُوخْتِرْسْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(familie) Meervoud van dogter; meer as een dogter.

     Antonieme

seuns

     Vertalings

  Vertalings:    dogters
Engels: daughters(en)
Esperanto: filinoj(eo)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dogters.