'n Druiwepylstert, wyfie, bokant

Afrikaans (af)

  Etimologie

druiwe +‎ pylstert
Enkelvoud Meervoud
  druiwepylstert     druiwepylsterte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  druiwepylstertjie     druiwepylstertjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(vlinders)   Theretra capensis, 'n pylstertsoort wat in Suid-Afrika aangetref word.[1]

     Hiperonieme

Pylstert

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels grapevine hawk moth(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor druiwepylstert.

  Verwysings