pylstert
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
pylstert | pylsterte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
pylstertjie | pylstertjies |
- (vlinders) 'n Insek wat tot die familie Sphingidae behoort
- (visse) 'n Kraakbeenvis uit die familie Dasyatidae
- (voëls) 'n Eend wat tot die species Anas acuta of Anas eatoni behoort
- Druiwepylstert, varkoorpylstert
- Bloupylstert, skerpneuspylstert, draakpylstert, heuningkoekpylstert, bloukolpylstert, waaierpylstert
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pylstert.