stert
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
stert | sterte |
- سْتَِرْتْ , meervoud: سْتَِرْتِی
- 1. Agterste aanhangsel of uitsteeksel van die lyf by voëls, diere, visse, reptiele of insekte romp.
- 2. Agterste deel van iets.
- «Dit weet die aap se stert.»
- Almal weet dit.
Vertalings: stert | |||
---|---|---|---|