dwaalgees
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
dwaalgees | dwaalgeeste |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
dwaalgeesie | dwaalgeesies |
- dwaal•gees
- IPA: [dwaalˈgees]
- Die gees van iemand wat dood is maar wat nie rus kan vind nie, of nie besef dis reeds dood nie, en gevolglik steeds in dié wêreld vertoef tot sake reggestel is of tot dit besef dat dit dood is.
- Dis nie towery nie, dis maar net 'n dwaalgees wat daar gesien word.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|