eina
-
(lêer)
- ei•na
- IPA: [eiˈna]
Tussenwerpsel |
---|
eina |
- Dit is seer; uitroep van pyn en lyding.
- Eina! Jy trap op my toon.
Vertalings: eina | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord |
---|
eina |
- Karig; skraps; van matige kwaliteit.
- Sy kennis van Engels is maar eina.
Vertalings: eina | |||
---|---|---|---|