enkeldoring
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
enkeldoring | enkeldorings |
- (plantkunde) Acacia robusta, 'n doringboom wat groei in rivieroewerbos in die laeveld en noordwaarts tot by die Zambezirivier.
- Die enkeldoring het heldergroen blare in die lente.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor enkeldoring.