Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  eselin     eselinne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  eselinnetjie     eselinnetjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (soogdiere) Vroulike donkie; wyfie van   Equus asinus.

     Voorbeeldsinne

  1. Julle wat op wit eselinne ry, wat op tapyte sit, wandelaars langs die paaie, dink na![1]

     Sinonieme

Donkiemerrie

     Vertalings

  Vertalings:    eselin
Engels: donkey mare(en)
Nederlands: ezelin(nl) v

  Verwysings