'n Voorstelling van die feniksvoël.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  feniksvoël      

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

fe•niks•voël

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(mitologie) Fabelagtige voël, enig in sy soort, wat homself elke 500 jaar verbrand en weer uit sy eie as herrys ('n simbool van onsterflikheid).

     Voorbeeldsinne

Ons sal opstaan en soos die feniksvoël uit die as verrys.

     Sinonieme

feniks

     Vertalings

  Vertalings:    feniksvoël
Engels: phoenix(en)
Nederlands: feniks(nl)