Die filantroop, deur Inar Czora, 1992.
Enkelvoud Meervoud
  filantroop     filantrope  
Van Grieks: ὁ φιλος (Ho filos) + ὁ ὰντροπος (Ho antropos).
    
(lêer)
fi•lan•troop
Iemand wat graag mense help; aan andere liefdadigheid bewys.
Sommige filantrope help ander deur 'n testament na te laat, terwyl ander dit doen terwyl hulle nog lewe.
weldoener, mensevriend
  Vertalings:    filantroop
Engels: philanthropist(en)
Nederlands: filantroop(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor filantroop.