[4] 'n Onontwikkelde film.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  film     films    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  filmpie     filmpies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Uiters dun lagie.
  2. (kuns) 'n Opname van bewegende beelde wat 'n storie vertel; fliek, rolprent.
  3. Bewegende beeld wat op 'n medium vasgelê is.
  4. 'n Dun, oprolbare medium, sensitief vir lig, en waarop 'n kamera beelde vaslê.

     Voorbeeldsinne

  1. Die film van olie op die water gee 'n reënboogeffek.
  2. "Stuart Little" is 'n bekende film.
  3. Het jy dit op film? Ja, ek het dit op my hardeskyf gestoor.
  4. Met die koms van die digitale kamera het film grootliks in onbruik verval.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: film(en)
Nederlands: film(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  film 
Verlede Tyd  ek   het gefilm        

  Werkwoord

     Betekenisse

Beelde op film vaslê.

     Voorbeeldsinne

Ons film môre die laaste toneel.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: film(en)
Nederlands: filmen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor film.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord film m films 
Verkleinwoord filmpje filmpjes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [fɪlm]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (kuns) Fliek; opname van bewegende beelde
  2. Uiters dun lagie

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van filmen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van filmen
  3. gebiedende wys van filmen

     Voorbeeldsinne

1.: Ik film.
2.: Film je?
3.: Film!