Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
rolprent
Taal
Hou dop
Wysig
Pens en Pootjies
en ander Suid-Afrikaanse rolprente.
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Etimologie
1.2
Woordafbreking
1.3
Selfstandige naamwoord
1.3.1
Betekenisse
1.3.2
Voorbeeldsinne
1.3.3
Sinonieme
1.3.4
Vertalings
1.4
Meer inligting
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
rolprent
rolprente
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
rolprentjie
rolprentjies
Etimologie
Samestelling van
rol
en
prent
.
Woordafbreking
rol•prent
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
'n Opname van bewegende beelde wat 'n verhaal vertel.
Voorbeeldsinne
Bakgat
is 'n Afrikaanse
rolprent
wat op 11 April 2008 vrygestel is.
Sinonieme
film
,
fliek
Vertalings
Vertalings:
rolprent
Engels
:
movie
(en)
Nederlands
:
film
(nl)
Meer inligting
Sien
Wikipedia
vir meer inligting oor rolprent.