Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  filosofie     filosofieë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  filosofietjie     filosofietjies  

  Woordafbreking

fi•lo•so•fie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Vakgebied wat die kennis van, en insig in fundamentele sake soos realiteit, kennis, betekenis, waarde, bestaan en waarheid najaag.

     Voorbeeldsinne

In omgangstaal word die term filosofie baie keer gebruik om te dui op 'n ingesteldheid, uitgangspunt of lewensbeskouing.

     Sinonieme

wysbegeerte

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: philosophy
Nederlands: filosofie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor filosofie.