'n Fiskaallaksman of janfiskaal (Lanius collaris)
'n Fiskaalvlieëvanger (Sigelus silens)

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  fiskaal     fiskale    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  fiskaaltjie     fiskaaltjie  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

fis•kaal

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (voëls) Voël met 'n wit bors en 'n swart rug, spesifiek die fiskaallaksman of fiskaalvlieëvanger.
  2. Juridiese beampte van die voormalige Kaapkolonie (wat wit en swart klere gedra het en oor sake soos leiwater en belasting besleg het).

     Voorbeeldsinne

  1. Die janfiskaal vreet insekte, muise, vlermuise en ander voëltjies.
  2. As fiskaal was Pieter de Neyn die hoogste juridiese beampte aan die Kaap.

     Vertalings

  Vertalings:    fiskaal
Nederlands: fiscaal(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   fiskaal     fiskale     fiskaals  

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Betreffende die staatskas; die belasting en owerheidsbesteding deur die tesourie.

     Voorbeeldsinne

Fiskaal gesproke is die regering se huidige beleid onvolhoubaar.

     Vertalings

  Vertalings:    fiskaal
Engels: fiscal(en)
Nederlands: fiscaal(nl)