fossiel
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
fossiel | fossiele |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
fossieltjies | fossieltjies |
- Van die Latynse 'fossilis' (opgegrawe, uitgegrawe).
- fos•siel
- (geologie) Oorblyfsel van lewensvorme uit die verlede of afdruk daarvan in gesteentes.
- Iemand met erg ouderwetse, verstarde opvattinge.
- Hoewel fossiele redelik algemeen regoor die wêreld voorkom, is dit slegs ’n klein hoeveelheid lewendige organismes wat uiteindelik fossiele word.
- Die arme fossiel weet nie eers hoe 'n selfoon werk nie.
Vertalings: fossiel | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | fossiel | fossiele |
- In die vorm van 'n fossiel.
- In die Devoon en Karboon word daar 'n groot verskeidenheid aan fossiele vorme aangetref, maar fossiele van die moderne paddas en salamanders, verskyn eers in die Jura.
Vertalings: fossiel | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor fossiel.