Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  fossielrekord     fossielrekords  

  Etimologie

Samestelling van fossiel en rekord.

  Woordafbreking

fos•siel•re•kord

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Rekord van organismes se biologiese ontwikkeling, soos in fossiele weerspieël.

     Voorbeeldsinne

Herrerasaurids is van die oudste bekende dinosourusse en verskyn in die fossielrekord van die Laat Trias-periode, 231,4 miljoen jaar gelede.

     Vertalings

  Vertalings:    fossielrekord
Engels: fossil record(en)