rekord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rekord | rekords |
- re•kord
- (sport) Die beste prestasie op 'n sekere gebied (soos sport).
- (rekenaarwetenskap) 'n Hoeveelheid gegewens wat saam hoort en as 'n logiese eenheid (entiteit) beskou word.
- Morné Steyn hou die Suid-Afrikaanse rekord vir die meeste punte in 'n toets teen die All Blacks.
- Die geologiese rekord verwys na lae rotsstrata wat gevorm het vanweë vulkaniese uitbarstings of neerslae van klei, sand ens.
Vertalings: rekord | |||
---|---|---|---|