'n Frikkadel.
Enkelvoud Meervoud
  frikkadel     frikkadelle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  frikkadelletjie     frikkadelletjies  
fak•ka•del
(voeding) 'n Balletjie gerolde maalvleis wat in 'n oond gebak of in kookolie diepgebraai is.
Die resep vir frikkadele kan onder andere broodkrummels, fyn gerasperde uie, tamaties, eiers, sout, asyn en speserye bevat.
  Vertalings:   
Engels: frikadeller(en)
Nederlands: frikadel(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor frikkadel.