Die Uniegebou in Pretoria.
Enkelvoud Meervoud
  gebou     geboue    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  geboutjie     geboutjies  
ge•bou
'n Mensgemaakte struktuur wat bedoel is vir skuiling of om 'n spesifieke aktiwiteit te ondersteun.
Geboue word gewoonlik deur 'n argitek ontwerp en deur 'n konstruksiespan van bouers opgerig.
Huis, kerk
Deur, venster, dak, gewel, muur
  Vertalings:   
Engels building(en)
Nederlands gebouw(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bou 
Verlede Tyd  ek   het gebou        
Verlede tyd van bou.
Toe ons die plek gebou het, het ons regte stene gebruik.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gebou.