'n Venster.
Enkelvoud Meervoud
  venster     vensters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  venstertjie     venstertjies  
Van Latyn fenestra
    
(lêer)
ven•ster
  1. 'n Opening in 'n muur wat met 'n deursigtige of deurskynende materiaal, soos glas, bedek is
  1. Hy gaan voor 'n venstertjie sit om die oomblik af te wag waarop hy met sy lief kon praat.[1]
  Vertalings:    venster
Engels: window(en)
Esperanto: fenestro(eo)
Nederlands: venster(nl) o

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor venster.