Afrikaans (af)

Voltooide deelwoord
Werkwoord breek
Werkwoordelik gebreek
Naamwoordelik gebreekte, gebroke  
Negatief ongebreekte, ongebroke

  Deelwoord

     Betekenisse

Byvoeglike deelwoordsvorm van breek
1. wat gebreek is

     Voorbeeldsinne

Wat maak jy met ’n gebreekte been in die bos?[1]

  Verwysings