gebroke
Voltooide deelwoord | |
---|---|
Werkwoord | breek |
Werkwoordelik | gebreek |
Naamwoordelik | gebreekte, gebroke |
Negatief | ongebreekte, ongebroke |
- Byvoeglike deelwoordsvorm van breek; wat figuurlik gebreek is; [1]
- 1. beëindigde, mislukte
- 2. onvolmaakte
- 3. ruwe
- 4. geradbraakte
- 5. verslae
- 1. Gebroke huwelike, gesinne
- 2. Gebroke werkelikheid
- 3. 'n Gebroke kloof. 'n Oorgangsgebied tussen fynbos en gebroke veld.
- 4. Gebroke taal
- 5. ʼn Gebroke hoogmoedige hart tussen skyn en tog wil glo tog altyd in ʼn gesigseinder in die grote stryd ʼn verhaal wat nooit sal herhaal.[2]