Voltooide deelwoord
Werkwoord breek
Werkwoordelik gebreek
Naamwoordelik gebreekte, gebroke  
Negatief ongebreekte, ongebroke
Negatiewe byvoeglike deelwoordsvorm van breek
1. wat nie gebreek is nie
Daar moet 'n ongebroke verbinding van geleidende materiaal wees waardeur die elektriese stroom kan vloei.[1]