'n Gedrog op skaatse (deur Jeroen Bosch).

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gedrog     gedrogte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gedroggie     gedroggies  

  Woordafbreking

ge•drog

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Wangeskape wese; monster; iets besonders lelik.

     Voorbeeldsinne

'n Gedrog laat die arme Mandi lelik skrik en bring onwelkome besoeke aan hulle kampplek.

     Vertalings

  Vertalings:    gedrog
Engels: monster(en), freak(en), monstrosity(en)
Nederlands: gedrocht(nl)