Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   gereeld     gereelde        
Vergrotend   gereelder      
Oortreffend   gereeldste  
ge•reeld
Reëlmatig; ordelik; aan 'n bepaalde reël gehoorsaam.
Hy is 'n gereelde besoeker daar.
  Vertalings:    gereeld
Engels: regular(en)
Nederlands: geregeld(nl) regelmatig(nl)


Bywoord
gereeld
  1. Op 'n gestelde tyd; met gereelde tussenposes.
  2. Af en toe.
  1. Die koorsteen word gereeld skoongemaak.
  2. Hy gaan gereeld na Europa toe.
  Vertalings:    gereeld
Engels: regularly(en)
Nederlands: geregeld(nl), regelmatig(nl)