Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   gesellig     gesellige     geselligs    
Vergrotend   geselliger     geselligers  
Oortreffend   geselligste  

  Woordafbreking

ge•sel•lig

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Wat graag met ander omgaan; wat van gesels nou; sosiaal aangenaam.
  2. Waar mense lekker kan kuier en gesels; knus en onderhoudend; warem en gerieflik.

     Voorbeeldsinne

  1. Sy het 'n gesellige en vriendelike persoonlikheid.
  2. Die kaggel het 'n gesellige atmosfeer geskep.

     Afgeleide woorde

geselligheid

     Vertalings

  Vertalings:    gesellig
Engels: sociable(en), cosy(en)
Nederlands: gezellig(nl)


Bywoord
gesellig

  Bywoord

     Betekenisse

Op 'n vriendelike en opgewekte manier; vertroulik en gemoedelik.

     Voorbeeldsinne

Ons het gesellig om 'n vuur gekuier.

     Vertalings

  Vertalings:    gesellig
Engels: sociable(en), cosy(en)
Nederlands: gezellig(nl)