'n Gesin aan die eettafel.
Enkelvoud Meervoud
  gesin     gesinne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gesinnetjie     gesinnetjies  
ge•sin
(familie) 'n Huishouding wat bestaan uit twee ouers ('n ma en 'n pa) met hulle kinders.
Ons gesin gaan een keer per jaar op vakansie.
  Vertalings:    gesin
Engels: family(en)
Nederlands: gezin(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gesin.