Enkelvoud Meervoud
  gesondheid     —  
ge•sond•heid
(medies) Welstand; in goeie toestand; nie siek of beseer nie.
Sy gesondheid was gelukkig nie in gevaar nie.
  Vertalings:    gesondheid
Engels: health(en), healthiness(en)
Nederlands: gezondheid(nl)
Xhosa: impilo n. 9


Tussenwerpsel
gesondheid
Uitroep as 'n heildronk ingestel word of as iemand hoes of nies.
Gesondheid!
  Vertalings:    gesondheid
Engels: cheers(en)
Nederlands: gezondheid(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gesondheid.