'n Gewone duiker.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gewone duiker     gewone duikers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gewone duikertjie     gewone duikertjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) Die gewone duiker (Sylvicapra grimmia), 'n klein wildsbokkie wat in Afrika, suid van die Sahara aangetref word.

     Voorbeeldsinne

'n Volwasse gewone duiker het 'n gemiddelde massa van 12 kg en 'n hoogte van ongeveer 50 cm.

     Vertalings

  Vertalings:    gewone duiker
Engels duiker(en)
Nederlands duikerbok(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gewone duiker.