'n Gewone duiker.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  duiker     duikers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  duikertjie     duikertjies  

  Woordafbreking

dui•ker

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

1. (soogdiere) Die gewone duiker (Sylvicapra grimmia), 'n klein wildsbokkie wat in Afrika, suid van die Sahara aangetref word.
2. Een van die ander duikerspesies, soos die rooiduiker of blouduiker.
3. (duik) Iemand wat duik; persoon wat 'n duik-aksie uitvoer.

     Voorbeeldsinne

1. 'n Volwasse duiker het 'n gemiddelde massa van 12 kg en 'n hoogte van ongeveer 50 cm.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Die bok
Engels duiker(en)
Nederlands duikerbok(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor duiker.