goudvis
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
goudvis | goudvisse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
goudvissie | goudvissies |
- goud•vis
- (visse) Carassius auratus, 'n klein goudkleurige of rooi vis wat uit Sjina afkomstig is en algemeen deur mense aangehou word.
- Sal jy asseblief ons goudvis voer as ons op vakansie is?
Vertalings: goudvis | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor goudvis.