graviton
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
graviton | gravitone |
Woordafbreking
- gra•vi•ton
Uitspraak
- IPA: [graˈviton]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (fisika) 'n Hipotetiese, subatomiese, en vermoedelik elementêre deeltjie wat moontlik bestaan en wat verantwoordelik sou wees vir die verskynsel van swaartekrag wat deur materie ontwikkel word wanneer dit oor massa beskik.
Voorbeeldsinne
- Wetenskaplikes poog om die bestaan van die graviton te bevestig deur proefneming met deeltjieversnellers.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|