Grondbone.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  grondboon     grondbone    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  grondboontjie     grondboontjies  

  Etimologie

Samestelling van grond en boon.

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voeding) Vrug van   Arachis hypogaea, 'n eenjarige gewas met peule wat onder die grond groei.

     Voorbeeldsinne

Hoopstad bedien 'n boerderystreek waarin met Afrikanerbeeste en saaigewasse, veral mielies, koring en grondbone, geboer word.

     Eienskappe

Word hoofsaaklik in die verkleiningsvorm gebruik.

     Vertalings

  Vertalings:    grondboon
Engels: peanut(en)
Nederlands: aardnoot(nl), pinda(nl)