grondboontjieolie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
grondboontjieolie | grondboontjieolies |
- === Woordafbreking===
- grond•boon•tjie•olie
- (voeding) 'n Plantaardige olie wat van grondboontjies gepers word.
- Grondboontjieolie word in talle produkte gebruik, van skoonheidsmiddels tot verf, self in plastiek en nitrogliserien.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|