'n Grote en 'n kleintjie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  grote     grotes  

  Woordafbreking

gro•te

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die groot een; iemand of iets wat fisies groot of groots (belangrik) is; volwasse en nie meer klein nie.

     Voorbeeldsinne

"Die grote het alweer weggekom", sê die visserman vir sy vrou.

     Antonieme

kleine, kleintjie

     Homofone

grootte

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: big one(en)
Nederlands: grote(nl)