kleine
Afrikaans (af)
Woordafbreking
- klei•ne
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Díé wat klein is
Voorbeeldsinne
- Meer as 100 jaar gelede tydens die veelbesproke en omstrede Bethlehem-tussenverkiesing in Februarie 1914 het 'n nogal soortgelyke politieke tendens in die kleine afgespeel[1]
Verwysings
- ↑ Splinters en Dorings uit die Rosestad se Verlede Hannes Haasbroek AFRICAN SUN MeDIA, 2015, ISBN 1920382720, ISBN 9781920382728