kleins
Afrikaans (af)
Woordafbreking
- kleins
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Partitiewe vorm van klein.
Voorbeeldsinne
- Daar is niks kleins aan die kantoor nie, ek kry mos die kantoor langsaan.[1]
Verwysings
- ↑ Bod op 'n biljoener Susan Olivier LAPA Uitgewers , 2012, ISBN 0799353272, ISBN 9780799353273