Afrikaans (af)

  Etimologie

Sedert die 8ste eeu as ande- en sedert die 10de as hendi (meervoud: hande) in Oudnederlands bekend. Dit kom van Proto-Germaans *handu-, 'n u-stam wat later 'n i-stam geword het. Daar is geen verwante woorde in ander takke van Proto-Indo-Europees bekend nie en dit is waarskynlik 'n substraatwoord.[1]
Enkelvoud Meervoud
  hand     hande    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  handjie     handjies  

  Uitspraak

IPA: [ˈɦɑn(d)ə]

  Met Arabiese letters

هَنْدِی

  Spelling tot 1909

hanne, hande

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van hand; meer as een hand.

     Voorbeeldsinne

Die pianis bespeel sy instrument met sy vaardige hande.

     Vertalings

  Vertalings:    hande
Engels: hands(en)
Spaans: manoj(es)
Nederlands: handen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hande.

  Verwysings