'n Hanswors.
Enkelvoud Meervoud
  hanswors     hansworse, hansworste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hansworsie     hansworsies  
Van die Duitse woord 'Hanswurst'.
hans•wors
'n Nar of paljas; iemand in verspotte drag wat mense met toertjies en grappies vermaak.
Die hanswors vermaak die kinders by die sirkus.
  Vertalings:    hanswors
Duits: Hanswurst(de)
Engels: clown(en)
Nederlands: paljas(nl)