Enkelvoud Meervoud
  nar     narre  
nar
'n Hanswors of paljas; iemand in verspotte drag wat mense met toertjies en grappies vermaak.
Die nar vermaak die kinders by die sirkus.
  Vertalings:    nar
Engels: jester(en), clown(en)
Nederlands: nar(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord nar m narren 
Verkleinwoord narretje narretjes
Hulp:IPA: [nɑr]
    
(lêer)
  1. Nar; veral as "hofnar" wat in die middeleeue aan die hof die vorste vermaak verskaf.
  2. (verouderd) Noord-Hollands 'n Slee wat deur perde getrek word.
  1. hofnar, paljas
  2. ar, arreslee
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van narren
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van narren
  3. gebiedende wys van narren
1.: Ik nar.
2.: Nar je?
3.: Nar!