hef
- Die werkwoord is sedert 10e eeu in Oudnederlands bekend as hevon (verhef, ophef).[1]
- Die naamwoord is sedert 1240 in Middelnederlands bekend as hegte of hecht, 'n newevorm van heft wat later (1470) voorkom.[2]
-
(lêer)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | hef |
Verlede Tyd | ek | het gehef |
- Om belasting, tolgeld, rente ens. op te lê
- Rente kan nie op lenings gehef word indien die werkgewer nie as ‘n kredietverskaffer geregistreer is en nie aan die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 kan voldoen nie.[3]
Vertalings: hef | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hef | hefte, hewwe |
- Handvatsel van 'n mes
- Hulle het oë wat op vere gemonteer is, wat wip wanneer die messe selfs die kleinste bietjie beweeg, en die onderskeidelik spiraalvormige en wingerdmotief uitgekerfde hefte, geskarrelde houtskerm en rooigeverfde skede vir die groot mes, en die wag gemaak van 'n Yunnan-provinsie pennie vir die kleiner mes, voeg verder by tot die aanloklike aura van hierdie stukke.[4]
- Die hef in die hande hê
- Die mag hê, baas wees
Vertalings: hef | |||
---|---|---|---|