heilig
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | heilig | heilige | heiligs | |
Vergrotend | heiliger | heiligers | ||
Oortreffend | heiligste | |||
Gesubstantiveer | ||||
Enkelvoud | Meervoud | |||
die heiligste |
- hei•lig
- Spesiaal en afgesonder; vir 'n gewyde doel eenkant opsy gesit.
- Jy loop op heilige grond.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
heilig |
- 'n Skoon lewe sonder sonde lei; geestelik en sedelik verhewe.
- Hulle het heilig geleef.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | heilig |
Verlede Tyd | ek | het geheilig |
Teenwoordige deelwoord | geheiligde |
- Aan God opgedra; vir godsdienstige doeleindes geseën of gewy.
- Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word; laat u Koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel, net so ook op die aarde.[1]
- «Die doel heilig die middele.»
- Enige manier van doen is geregverdig as die doel goed is.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|