Heliosfeer

Afrikaans (af)

  Etimologie

helio- +‎ sfeer
Enkelvoud Meervoud
  heliosfeer      

  Woordafbreking

he•lio•sfeer

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(sterrekunde) 'n Streek van die sonruimte waarin die plasma van die sonwind relatief tot die Son teen supersoniese spoed beweeg.

     Voorbeeldsinne

Die magnetosfeer, astrosfeer en die verste laag van die son se atmosfeer vorm die sogenaamde heliosfeer.[1]

     Sinonieme

sonsfeer

     Vertalings

  Vertalings:    heliosfeer
Engels: heliosphere(en)
Esperanto: heliosfero(eo)
Frans: héliosphère(fr) v
Nederlands: heliosfeer(nl) v
Russies: гелиосфера(ru) v
Oekraïens: геліосфера(uk) v

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor heliosfeer.

  Verwysings

  1. Energieskild: Beweeg van wetenskapfiksie na wetenskapfeite Volume 7 van Opkomende Tegnologieë In Weermag [Afrikaans]; Fouad Sabry Vertaal deur Alkan Kruizinga Uitgewer One Billion Knowledgeable, 2022