Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sfeer     sfere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sfeertjie     sfeertjes  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

sfeer

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (wiskunde) Die driedimensionele versameling punte wat dieselfde afstand r tot sy middelpunt het.
  2. 'n Gebied van invloed rondom iets

     Voorbeeldsinne

  1. Die oppervlakte van 'n sfeer is 4πr2

     Vertalings

  Vertalings:    sfeer
Engels: sphere(en)
Nederlands: sfeer(nl) v/m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sfeer.