Cannabis sativa.
Enkelvoud Meervoud
  hennep     —  
hen•nep
Hulp:IPA: [ˈɦɛ.nəp]
  1. (plantkunde)   Cannabis sativa, 'n veselagtige plant wat inheems aan Asië is.
  2. Produkte van die plant se stingels en bas, o.a. toue, sakke en dagga.
  Vertalings:    hennep
Engels: hemp(en)
Nederlands: hennep(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hennep.