Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  herbivoor     herbivore    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  herbivoortjie     herbivoortjies  

  Etimologie

Van Latyn: herba (gras, kruid, plant) en die agtervoegsel -vorus (etend, eter).

  Woordafbreking

her•bi•vo•re

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(dierkunde) Meervoud van herbivoor; meer as een herbivoor.

     Voorbeeldsinne

Herbivore (soos takbokke, olifante en perde) se tande is aangepas is om plantmateriaal te kneus en te maal.

     Verwante woorde

omnivore, karnivore

     Vertalings

  Vertalings:    herbivore
Engels: herbivores(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor herbivore.


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
  herbivore     herbivores  

  Woordafbreking

her•bi•vore

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Herbivoor